£1.46
Add to Cart
Vriendskap-terapie - Kass Dotterweich en John Perry
Only 1 available
Details
Shipping: United Kingdom: free (more destinations)
Condition: Brand new
*The store has not been updated recently. You may want to contact the merchant to confirm the availability of the product.
Sagte band, 70 bladsye
Illustrasies deur RW Alley
Vriendskap is 'n wesenlike deel van 'n ryk en vol lewe. In die daaglikse geharwar van aktiwiteite neem ons so maklik hierdie kosbare geskenk as vanselfsprekend. Ons vergeet eenvoudig om te werk aan ons belangrikste verhoudings.
Vriendskap-terapie sal jou help om jou vriende weer te begin waardeer en om 'n beter vriend te wees. Gee dit ook as 'n geskenk aan iemand spesiaals om vir hom of haar te se hoeveel waarde jy aan julle vriendskap heg.
n Onmisbare gids wat jou opnuut sal herinner aan die waarde en wonder van vrienskap.

ZA, Kwa Zulu Natal